Bygewerk op 2 Maart 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 449
akwifer s.nw. | akwifers | waterhoudende laag onder die grond: › Ongeag die dorheid van die omgewing word water diep ondergronds aan ’n akwifer onttrek. › Slegs gesteentes wat ’n hoë porositeit sowel as ’n hoë permeabiliteit besit, dien as ’n goeie akwifer of waterdraer. Gruis, sand, sandsteen en konglomerate word as goeie akwifers beskou. Klei, daarenteen, dien nie as ’n akwifer nie (Leer Graad 12 @ jou eie pas). › Uit ’n ondersoek van die Departement Waterwese en Bosbou, het geblyk dat ’n akwifer van 152 m onder die gebied voorkom. Dié water word uit twee boorgatgebiede naby die kus onttrek (Die Burger, 27 Junie 1997). ◌ SINONIEM(E): waterdraer ◌ ENGELS: aquifer
oorsprong:
Latyn aqua water + ferre dra
agripark
agritegnologie
agritoeris
agritoerisme
agter-die-klip
agterjaart
agteros
ahimsa
Airbnb
aire
aireste
akademie
akhni
akkel 1
akkel 2
akkeltjie
aksentdiskriminasie
aksentisme
akwafaba
akwamasie
akwaponies
akwaponika
akwaties
akwifer
alfabetisme
Alfa-generasie
alfalfa
alfavariant
alhamdulillah
alie
alles
almal
Aloe vera
aloe=
amadoda
amagwinya
amant
amashoba
amber
amie
Amie
amigurumi
amperie
Amptenaraans
AMT
anderding
anderjanstorie