Bygewerk op 13 Mei 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van Januarie 2020 af word hedendaagse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat dalk elders in die slag gebly het – in dié Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) bewerk. Met uitsondering van beeld, klank en addisionele teks word die artikels ook in Pharos Aanlyn opgeneem. Tik ’n woord in die kassie en vind dié woord dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat dit ’n lewende woordeboek is wat heeltyd groei en verander. Sluit aan by ons leesprogram en help ons.
pieng
♦ s.nw., tussenwerpsel [gewoonlik enkelvoud] geluid van 'n elektroniese klokkie of alarm: › En ... as níks meer help nie, plak ek ’n stuk kaas op ’n sny winkelbrood, kaas só kommin geel dit vlek jou tande, sit dit in die mikrogolfoond, wag vir die pieng, trek die tamatiesous nader ... dit help vir alles (Herman Lensing, Rapport, 22 Desember 2019). ◌ ENGELS: ping
♦ ww. | het gepieng | ’n geluid soos dié van ’n elektroniese klokkie of alarm maak: › Helen frons, maar dan pieng haar foon en haar aandag is ’n oomblik lank by die skerm (Charlea Sieberhagen-Grey, Huisgenoot, 14 November 2019). ◌ ENGELS: ping
KYK OOK: pienggereg
partjies
partner
partytjie
pasiënt
pasmaat-app
patatvatter
p-boek
PBT
PCS
pedi
pediatries
pepino
peppa
perioperatief
pers
persoon
pesketariër
pesketarisme
pestemal
phishing
phola
pieksel
piemp
pieng
pienggereg
pienk
pienke
pienkoog
pienkvoet
piepie
pikosatelliet
PIMS
PIMS-TS
piñata
piñatakoek
Pinyinsisteem
pirocumulonimbus
pirocumulus
pirokonveksie
pis
pissie
pitaja
pizzapastei
PK
PKR
plafon
plantgebaseer