Bygewerk op 13 Mei 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van Januarie 2020 af word hedendaagse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat dalk elders in die slag gebly het – in dié Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) bewerk. Met uitsondering van beeld, klank en addisionele teks word die artikels ook in Pharos Aanlyn opgeneem. Tik ’n woord in die kassie en vind dié woord dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat dit ’n lewende woordeboek is wat heeltyd groei en verander. Sluit aan by ons leesprogram en help ons.
PK
♦ afk.
1 politieke korrektheid.
2 polities korrek.
♦ s.nw. [meervoud] (informeel) polities korrekte persoon: › Deur die sogenaamde regte woorde en benamings te gebruik, glo die PK’s dat dit van hulle beter en meer “woke” mense maak (Mercy Kannemeyer, Vrye Weekblad, 14 Junie 2019). ◌ ENGELS: PC
phola
pieksel
piemp
pieng
pienggereg
pienk
pienke
pienkoog
pienkvoet
piepie
pikosatelliet
PIMS
PIMS-TS
piñata
piñatakoek
Pinyinsisteem
pirocumulonimbus
pirocumulus
pirokonveksie
pis
pissie
pitaja
pizzapastei
PK
PKR
plafon
plantgebaseer
plastiekeiland
plastieksop
platinum
plekspeld
pliebaadjie
pliggie
plofwoord
plustens
podsending
poefsakkie
poenang
poenankies
poeplorrie
poepsakkie
poering
poer-poer
poespas
poetoepap
poewasa
POF