Bygewerk op 2 Maart 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 449
pers s.nw. [geen meervoud]
› die geel pers ◌ Ook die geelpers ◌ bedenklike joernalistiek gekenmerk deur skindernuus, ongegronde aansprake en halwe waarhede: › In my honneursstudie in kommunikasiekunde aan Unisa het ek baie navorsing gedoen oor Britse poniekoerante (of die sogenaamde geel pers), waar sensasionele beriggewing en tjekboekjoernalistiek aan die orde van die dag is (Rudie van Rensburg, Sarie, 26 Junie 2020). › Mirren meen Meghan se onttrekking uit koninklike kringe is ’n “verlies”, maar sy hoop terselfdertyd “dinge werk uit” en dat die poniekoerante “oor die trauma sal kom dat hulle nou niemand het om aan te val nie”. Sy sê die Britse geel pers sal waarskynlik vinnig weer ’n ander slagoffer kry (Netwerk24, 2 Maart 2020). › Die bohaai rondom die Premierliga, die gewildste nasionale kompetisie ter wêreld, sowel as ondersteuners wat hul skril geel pers glo, maak dat dié span voortdurend onder druk is (Louis de Villiers, Rapport, 6 Mei 2018). ◌ SINONIEM(E): riooljoernalistiek ◌ ENGELS: yellow journalism, the yellow press
parafilie
pareidolie
parrabeen
parrabeentjie
partjies
partner
partytjie
pasiënt
pasmaat-app
pata-pata
patatvatter
p-boek
PBT
PCS
pedi
pediatries
penniepolonie
pepa
pepino
perd
perigeummaan
perioperatief
permakrisis
pers
persentasiepunt
persoon
persoonlikheid
pesketariër
pesketarisme
pestemal
phishing
phola
picklebal
pieksel
piemp
pieng
pienggereg
pienk
pienke
pienkoog
pienkvoet
piepie
pikkel
pikkelbal
pikosatelliet
PIMS
PIMS-TS