So skep ons in taal

Dis werklik indrukwekkend. Dit wat ’n mens van jou moedertaal weet. Hoe jy dinge wat jy waarneem, jou gewaarwordinge daaromtrent, tot in die fynste besonderhede in jou taal kan verwoord. Dit is die onderwerp van ’n nuwe boek deur die Nederlandse joernalis-taalkundige Liesbeth Koenen: Wat je zegt, gaat vanzelf. “So gaan dit met taal: Jy weet … Continue reading So skep ons in taal