Die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) word deurlopend bygewerk. Hier is ’n paar van Januarie en Februarie se nuwe inskrywings. Vir die koronavirus en -siekte is sedert Desember verskillende name gebruik, onder meer “2019-nCoV” en “Wuhansiekte”, na die “virusstad” waar dit ontstaan het. Op 11 Februarie maak die Internasionale Komitee vir Virustaksonomie en die Wêreldgesondheidsorganisasie … Continue reading Nuwe woorde
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed