Koronaparanoia baar kômmintaar

“Oordryf, ww., het oordryf; oordrewe: ’n Abnormaal vergrote weergawe van iets gee of iets sodanig voorstel dat dit verdraai voorkom of erger klink as wat dit werklik is: ’n Oordrewe bewering, gerug, stelling, voorspelling. » Alles wat daar gesê word, kon jy natuurlik nie as waarheid aanneem nie, want die meeste mense oordryf hul saak” … Continue reading Koronaparanoia baar kômmintaar