Maaltyd, werktyd, slaaptyd. Skermtyd, leestyd; dinktyd, speeltyd. Kleintyd, jeugtyd, beseringstyd, leeftyd. “Die dag stap luiters verby soos ’n kat, stert omhoog,” dig Wilma Stockenström. “Laat my jou streel. Spring nou op my skoot. Ek wil jou iets vertel … Vorentoe, agtertoe loop die tyd katvoet aan my verby, en spin.” So-ewe, sopas, meer as 3 … Continue reading Ommesientjietyd
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed