Opvallend is die baie nuwe woorde wat in dié tyd geskep word. In Nederland is ’n koronawoordeboek by Taalbank.nl in die nuus; hier grendeltydskeppings by Afrikaans.com. In die Woordeboek van Afrikaans Vandag, by afrikaans-vandag.co.za, is April en Mei se nuwe opnames nie net virusverwant nie; ook ander werklikhede word weerspieël. Dit maak bly. Kinders word … Continue reading Gebruikers is die taalfabriek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed