Wat maak die taal van mense – menslike taal – anders as die kommunikasiesisteme van ander wesens? In ’n belangrike boek wat verlede jaar verskyn het, wat omtrent elke aspek van taal behandel, Human Languages: From genes and brains to behavior, onder redaksie van Peter Hagoort, wys die bioloog T.W. Fitch op drie verskille tussen … Continue reading Luister, sê die koei
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed