“Wat is jou woord van die week?” vra ’n kollega. Uit die Woordeboek van die Afrikaanse Taal kies ek twee: jammerlap en enerveer. As verkleinwoord ken party van ons dalk nog ’n jammerlappie: Die klam vadoekie wat ’n mens soms aan tafel gebruik om jou hande af te vee. Byvoorbeeld, sê die WAT, “by die … Continue reading ’n Oefening in geduld
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed