Kla ’n Afrikaanse teksredakteur dié week (hy is nie die eerste nie): “Bakkiesblad, potgooi en toep: die drie-eenheid van onsinnige, cutesy Afrikaanse nuutskeppings.” En voor jy kan sê “vonkpos” en “aapstert”, is daar ’n rei wat dié weersin beaam: “Werklik vieslik.” “Jammer Facebook het nie opgooi-emoji’s nie.” “Daai woordjies is sooo pretentious!” “Regte mense praat … Continue reading Walgwoorde
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed