’n Paar van die woorde wat die afgelope kwartaal, van Julie tot September, in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (nou ook by PharosAanlyn) opgeneem is: Gereeld in die nuus was internetberoemdes en sosialemedia-beïnvloeders, by wie die nuwe tendens, in Engels, “cancel culture” ontstaan het: Op Twitter, Instagram, Facebook word openbare figure, organisasies, maatskappye wat hulle … Continue reading Koebaai, Meraai
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed