Ek luister dié week na die Algerynse sanger-liedjieskrywer Souad Massi. Verstaan g’n snars nie, maar haar stem en kitaar klink goed, en terwyl ek luister, maak ek ’n lys van Afrikaanse woorde uit Arabies. Wat is die geskiedenis van woorde tog interessant. Arabies is ’n Semitiese taal; die belangrikste van verskeie tale van die Afro-Asiatiese … Continue reading Uit Arabiese grond
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed