“Tee”, “kaal koffie”, “koffie sonder ketel”, “Bolandse kookwater” … Betekenisontwarring by die eerste bring my by Suid-Afrika se “nasionale sopie”: “die ruggraat van die wynbedryf”, die karperd wat glo menigmaal die wa deur die drif trek, van deftige klubs tot gewone huise, die bar in De Aar tot die sjebien op die hoek. Die kuns … Continue reading Bolandse kookwater
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed