Polfyntjies vir die ruik

Stel jou voor: ’n Stad met oop gragte vir riool. Yskaste, preserveermiddels bestaan nie. Jou bure beweer bad is gevaarlik; dit kan ’n man siek maak. Die reuk van ontlasting, ontbindende vleis, vis, groente, vrugte is alomteenwoordig, maar ook ander geure. Langs die gragte groei lindebome met lekkerruikbloeisels. Op bleikpersele word wasgoed gewas. In huisapteke … Continue reading Polfyntjies vir die ruik