Altesaam 600. Soveel keer staan “kewer” in die eerste 14 dele van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Móói, dié insekname. Nie direkte oornames of bloot leenvertalings nie, maar ook eg Afrikaanse skeppings wat van fyn waarneming getuig. Die WAT definieer die orde Coleoptera, skildvleueliges of skildvlerkiges, as insekte met bytende monddele en voorvlerke wat … Continue reading Padlopers en boomsingers
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed