Boekaniers is bliksems

Daar is kapers op die kus. Daar is gevaar dat iets van ons weggeneem word. ’n Kaper, sê die WAT, is iemand wat kaap, wat kapery beoefen. Sowel in die betekenis “seerowery” as “met geweld – óf stilletjies, slinks – iets vat”. Kapers betaal nie. Ongeag of hulle dit kan bekostig, of nie. Wat hulle … Continue reading Boekaniers is bliksems