Woordslim 1 Hoe woordslim is jy? Toets jou kennis van minder bekende Afrikaanse woorde met Afrikaans Vandag se woordvasvra. 1. Wat is MEDE? ’n drank wat van graan gemaak is ’n drank met eiers as ’n belangrike bestanddeel ’n drank van gegiste heuning ’n drank van appelkose op brandewyn 2. Wat is ’n HELIOFIET ’n plant wat in sonlig groei ’n goudgeel halfedelgesteente iemand wat abnormaal gevoelig vir sonlig is ’n seininstrument wat met sonlig werk 3. Wat is ’n BIRETTA? ’n pistool ’n mus ’n bloedvete ’n kruidgewas 4. Wat is ’n MADASTER ’n mandjie ’n houtboor ’n asjas ’n sandaal 5. Wat is ’n DHOW? ’n bruidskat ’n houtskip ’n swam ’n sandaal 6. Wat is ’n JODHPUR? ’n broek ’n hoed ’n perd ’n rysweep 7. Wat is ’n LODDEREINTJIE? ’n fraaiing ’n onnodige versiering ’n aandenking ’n houer vir reukwater 8. Wat is ’n DULSIMER? ’n musiekinstrument ’n purgeermiddel ’n buustelyfie ’n kanon 9. Wat is ’n DOEKVOET? ’n jakkals ’n olifant ’n haas ’n kameel 10. Wat is ’n GALJAS? ’n soort vis ’n soort voël ’n soort skip ’n toormiddel Nuut in Pharos AanlynFebruarie 2021