Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
bieker ww. | het gebieker | [onnadenkende oorklanking van Engels bicker] (via Engels) kibbel; stry.
afleiding(s):
biekery: › Wat 'n verligting om iemand aan die hoof van onderwys te hê wat die belange van die kind stel bo partypolitieke biekery (Beeld, 23 Junie 2004).
afleiding(s):
gebieker: › Die gebieker op sosiale media het hulle fokus laat verloor (Max du Preez, Vrye Weekblad, 28 Januarie 2022). › Die tyd vir ’n gebieker en aanteken van politieke punte oor MIV en vigs moet nou verby wees (Die Burger, 21 November 2003). › ’n Gebieker oor wie watter hap moet kry of wat ’n Afrikaner nou eintlik is, kan ’n hartseer storie word (Die Burger, 13 Julie 1998).
bestuurder
betaalmuur
betaalvakansie
betalingsvakansie
betavariant
betekenisverskuiwing
beterder
betereinder
betik
betoinks
betrokkenheid
beursie
beurtbalkie
bevelpor
beweeg
bewerasieroete
bewussynsedasie
bewustelikheid
bewustheid
bf
bhang
biblioterapie
biedêm
bieker
bienenstich
biesie
bietjielyf
Big Mac-indeks
Binance
bindi
binneblykonsert
binnekos
binominaal
bioborrel
biofiel
biofilie
biokraker
biokrakery
biokremasie
biomedies
biometrie
biometries
biometrika
bionies
biostimulant
bismillah
bitcoin