Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
fok tussenwerpsel (kragwoord) uitroep van woede/skok/skrik/ens.
◌ ENGELS: fuck
› my fok, Marelize uitroep om skrik/skok/verslaen(t)heid te kenne te gee.: › Sy het verstaan, op ’n instinktiewe manier wat baie taalkundiges en sprekers van die taal nie verstaan nie, dat dit nie net ’n woord self is wat ’n konsep oordra nie, dit gaan ook oor die emosie wat daarmee saamgaan, en die kollektiewe geheue wat daaragter lê. Dink maar aan “hulle weet nie wat ons weet nie” of “ons is nie almal so nie” of “my fok, Marelize”, om maar enkele voorbeelde uit ons onlangse verlede te noem. Dan is daar “aweh masekin” of “howzit” (Bettina Wyngaard, Vrye Weekblad, 25 Maart 2025).
oorsprong:
Na die episode van ’n meisie met dié naam wat te fiets teen ’n rugbypaal vasry, waarna ’n video van die voorval wyd en syd in die sosiale media versprei is.
feitekontrolering
feitkontroleerder
fibrodisplasie
FICA
fietna
fietsambulans
finaliseer
FIS
fitosanitêr
flavivirus
fleksitariër
fleksitaries
fleksitarisme
flelik
flentergat-
flet
fletse
FLF
flip
flippit
flok
fluisterdraf
fluisternetwerk
fok
fokken
fokkoliseer
fokoliseer
fokop
FOMO
fomolis
fong kong-
fontein
foonskeidingsangs
FOP
fop-app
fopnuus
fopslaai
fopspeenwoord
fopware
forensiese linguistiek
fotobom
fotonseil
fragmentarium
Frans
frasenaam
FSA
FTTH