Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
isiphandla s.nw. [enkelvoud en meervoud] (Zoeloe) (bok)velarmband wat om verskillende tradisionele redes deur mense van Afrika gedra word, in die Zoeloekultuur deur vroue aan die linkerarm en deur mans om die regterarm: › Om sy pols dra hy ’n isiphandla, ’n armbandjie gemaak uit die vel van een van sy bokke (Hanlie Retief, Rapport, 7 Julie 2019). › Die isiphandla is ’n armband wat deur Zoeloe-mans gedra word. Dit word gewoonlik van bokvel gemaak en simboliseer krag vir die draer en ’n verbintenis met die voorvaders (Erika Gibson, Vrye Weekblad, 28 Junie 2019).
◌ ENGELS: isiphandla
Internet van Dinge
internetberoemde
internetmagnaat
internetonderskepping
internetreus
internettrol
internetwoede
interseks
interseksueel
interweb
intifada
intimiteitschoreograaf
intimiteitskoördineerder
intimiteitsvakuum
intubeer
IoT
IPA
IP-telefonie
IR
IRV
ISE
ishaa
isicholo
isiphandla
isjaai
isolasie
isolasiejurk
isolasiepak
isolasiesorg
isolasiespasie
issie
issit
Itac
itshitshi
IUBN
IUN
IvD
ivermektien
izimbadada
izinyoka
jaar
jafel
jaffel
jaffle
jakalapou
jamaa
jammergat