Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
antologiereeks s.nw. | antologiereekse | (televisie, radio) reeks waarvan elke episode of seisoen ’n aparte verhaal met ’n eie storielyn, karakters en omgewing bevat, soms met ’n aanbieder of verteller as vaste karakter: › Spoorloos op kykNET is ’n antologiereeks. ◌ SINONIEM(E): bloemlesingreeks ◌ ENGELS: anthology series
oorsprong:
Grieks anthologie bloemlesing + reeks
amant
amashoba
Amie
amigurumi
amperie
AMT
anderding
anderjanstorie
Anglikaans
Anglokaans
ankole
ant
antie
Antie Rona
antieksjiek
Antifa
antihistamien
antiinflammatories
antilokusie
antinatalis
antinatalisme
anti-vaxxer
Antjie Somers
antologiereeks
antroponose
Antroposeen
Apgartelling
Apgartoets
Apiesdorp
apiterapie
apparatsjik
Arabiese Lente
ARB
Archaea
archaeon
ARDS
arganboom
arganolie
argileh
argitektuur
arkaan
arm
ARNS
artikel 21
artikel 21-maatskappy
asado
aseksualiteit