Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
brood s.nw. | brode | broodjie |
UITDRUKKING(S):
♦ het gaan brood koop gesê van ’n afwesige pa: › Ivor sê die Gaatjie had weinig teenwoordige pa’s. “Pa’s het ‘gaan brood koop’, soos ons grappenderwys gepraat het wanneer een weer gewaai het” (Michèle Meyer, Vrye Weekblad, 28 Julie 2021).
♦ iemand vir 'n brood vat iemand mislei; iemand om die bos lei: › Dis dalk hopeloos te vroeg om te sê, maar ek kry die gevoel die land se swart kiesers besef geleidelik dat hulle almal vir ’n brood gevat is (Karl Kemp, Vrye Weekblad, 13 September 2019). ◌ ENGELS: take someone for a ride | mislead someone
Bosniakke
Bosniër
bosvleis
bot
boyfriend
bra
brabbelmiekser
brandstraf
brasse
Braxton Hicks-sametrekking
brei
breinbarstend
breinorgasme
brekende nuus
briewebusmaatskappy
briljantjie
bRNS
broccolini
broek
broeksakoproep
brokkelbrein
brokkolini
bromanse
brood
broodkrummel
broodmandjie
brugbaba
bruidzilla
bruilof
bruindrein
Bs en Vs
Buff
buiskopdoek
buisserp
bullebakkie
bulletjierugby
burrito
bus
Bybelboelie
byebed
byeterapie
bystanddood
bystandselfdood
bystandsterfte
bysteekkoek
calavera
calzone