Bygewerk op 14 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van rubriekinsetsels, beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Let wel
Braxton Hicks-sametrekking | Braxton Hicks-sametrekkings | (fisiologie) normale, ritmiese sametrekking van die spiere van die baarmoeder ná die derde maand van swangerskap: › Oksitosien [...] is verantwoordelik vir die gereelde kontraksies van die baarmoeder terwyl jy swanger is – soos Braxton Hicks-sametrekkings – en dis die hormoon wat uiteindelik die kontraksies vir jou bevalling laat begin (Baba & Kleuter, Januarie 2016). ◌ SINONIEM(E): Braxton Hicks-kontraksie
oorsprong:
Genoem na die Engelse medikus John Braxton Hicks, wat hierdie sametrekkings eerste beskryf het.
boodskapper-RNS
boogskiet
boom
boomomhelser
boorling
bootskaats
borrel
borsbreker
bos
bosgasiefrustrasie
boskasiedag
boskasiefrustrasie
boslanster
Bosniak
Bosniakke
Bosniër
bosvleis
bot
boyfriend
bra
brabbelmiekser
brandstraf
brasse
Braxton Hicks-sametrekking
brei
breinbarstend
breinorgasme
brekende nuus
briewebusmaatskappy
briljantjie
bRNS
broccolini
broek
broeksakoproep
brokkelbrein
brokkolini
bromanse
brood
broodkrummel
broodmandjie
brugbaba
bruidzilla
bruilof
bruindrein
Bs en Vs
Buff
buiskopdoek