Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
dermsakkie s.nw. | dermsakkies | (medies, informeel) sakkie geheg aan ’n kunsmatige opening (= stoma) in die derm wat deur ’n operasie (kolostomie of ileostomie) in die buikwand aangebring is: › Wanneer ’n pasiënt ’n kolostomie- of ileostomie-operasie kry, word die punt van die derm deur ’n opening in die abdomen gebring. Dit word ’n stoma genoem. ’n Stoma of dermsakkie dien as ’n uitlaatklep vir faeces uit die liggaam deur die opening in die abdomen, wat die rektum omlei en in ’n sakkie gedreineer word (Rowena Hendricks, Kuier, 7 Oktober 2015).
◌ SINONIEM(E): stomasakkie | kolostomiesakkie
data
databondel
datadroogte
datajoernalis
datajoernalistiek
dataskraper
dataskraping
data-tsunami
deelekonomie
defensiewe argitektuur
DeFi
dekonstrueer
dekonstruksie
deksametasoon
deltavariant
Denisovamens
denkbeïnvloeder
denkleier
denkleierskap
depro
deradikaliseer
derdekultuurkind
dermatillomanie
dermsakkie
dermuitrygery
dêrra
dêrrie
deugdwang
deugpronker
deugpronkery
deugsinjalering
deurbraakinfeksie
dhai
dhal
dhoe’r
dialek
diamantmaan
DiCaprio-kewer
diensrobot
diep
diepdekkingsagent
digikon
digisfeer
digitaal
digitaliseer
digitalisering
digitiseer