Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
nwata (lekties, sleng, neerhalend)
♦ b.nw., bw. [attr. en pred.]
1 ◌ Ook nwatas ◌ dom; onnosel: › C. dink seker ons is nwatas (Hein Willemse, Netwerk24, 19 April 2023). ◌ ENGELS: foolish | stupid
2 (figuurlik) vuil: › Basta met jou nwata gedagtes. (@Grondwerk, Twitter, 14 April 2017). › En as jou nwata bek vol sand raak, djy kan maa op jou eie vestik (@_vanniekaap, Twitter, 2 Mei 2019). ◌ ENGELS: dirty
♦ s.nw.
1 ◌ Ook nwatas ◌ [geen meervoud] nonsens; onsin; snert; twak: › Dink ek praat nou net nwata! (@ThabisoKhambule, Twitter, 21 April 2015). ◌ ENGELS: nonsense
2 | ~s | nikswerd; idioot; etter; bliksem; vuilgoed: › Die fokken nwata! (@AmbienQueen, Twitter, 27 Augustus 2012). › Julle fokken nwatas!!! (@Ixmeez_, Twitter, 6 Maart 2013). ◌ Engels: rubbish
noem
noenoes 1
noenoes 2
noir
NOK
nommer
nomofobie
nonsens-antenna
noölogie
noösfeer
normaal
nottendêm
nottenwiel
NSFAS
NSTF
NT
nuata
nugter
NUK
nul
nuus
nuwetegnologie-mineraal
NVG
nwata
nyaope
nywerheidsomwenteling
nywerheidsrevolusie
objekseksualiteit
objekseksueel
objektofiel
objektofilie
objektum-seksualiteit
objektum-seksueel
OBK
OBSA
ODF
ODT
OECD
oek
oemf
oemie
oepsie
oesmaan
Oeso
Ôfrikôôns
oggendmens
okkapyp