Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
vyf telw., s.nw. syfer, getal
UITDRUKKING(S):
♦ vat vyf
1 gesê deur iemand wat sy/haar hand in die lug hou of uitsteek vir ander ’n persoon om daarteen te klap of dit te skud, veral as gebaar van goedkeuring of gelukwensing: › Vat vyf, ou maat! (Rapport, 17 Maart 2019). › A.G., vat vyf. Jy is reg. (Netwerk24, 13 Maart 2019). ◌ SINONIEM(E): plak ’n palm ◌ Engels: give me a high five → vatvyf
2 (uit Engels) gesê deur iemand om die begin van ’n kort pouse (= die begin van ’n blaaskans van sowat vyf minute) aan te dui ◌ Engels: take five
VPN
VR
VR-bril
vredesmaan
vriendasie
vroeëkinderjare-onderwys
vroeëkinderjare-ontwikkeling
vroetelvark
vroetelvergadering
vrotorrel
vrug
vrugte
vrugtegommetjie
Vrydag
vuisstamp
vuur 1
vuur 2
vuurpylwetenskap
vuurstorm
vuurwolk
VVV 1
VVV 2
vyeblaar
vyf
wa aleikoemoes salaam
waagkapitaal
waagkapitalis
waaieraartappels
waaierbraaier
waardeaandeel
waarheid
waarvandaan
WADA
wadde=
waentjiestormloop
wakker
walg-
walkie-talkies
walskipper
walvismaan
waninligting
wanware
waqt
wassie
waterkremasie
waterpaniek
waterpyp