Bygewerk op 27 April 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 464
kleinkindontwikkeling s.nw. [geen meervoud] ontwikkeling van die klein kind: › ’n kwalifikasie in kleinkindontwikkeling. ◌ SINONIEM(E): vroeëkinderjare-ontwikkeling ◌ ENGELS: early childhood development
Let wel
Dit kan betekenisgewys nie “vroeëkinderontwikkeling” wees nie, want in die Afrikaanse woordvormingstelsel kan dít slegs een ding beteken, nl. die ontwikkeling van vroeë kind(ers), wat dit duidelik nie is nie, of dit moet “vroeë kinderontwikkeling” wees, maar dan verplaas ’n mens die klem na “vroeë ontwikkeling”. Dis nie “early development in childhood” nie, dis “development in early childhood”. – Tom McLachlan
Khoekhoegowab
Khoi-San
KI
kiembie
kiemkoeser
kierang=
kieriekorting
kimchi
KIMiDi
kinoa
kintsoegi
kintsugi
kiromasie
kirpatse
kitaab
kitaar
kitsboodskap
kitschenalia
kitsskare
kjeent
kjint
klavier
kleinkindonderwys
kleinkindontwikkeling
kletsbot
kletsdiens
kletssfeer
kleur
kliek 1
kliek 2
klik
klikaas
klimaatineenstorting
klimaatplakker
klimaatsverandering
klimaatsveranderingskeptikus
klimaatwoord
klinomanie
klip
klipgooi
klipgooier
klo'goed
klossiepeer
kluisketting
kluisterkoekoes
KMO
KMR