Bygewerk op 2 Maart 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 449
kimchi s.nw. [geen meervoud] (Koreaanse kookk.) gefermenteerde kool (en ander groente): › Pak die speserybedekte koolmengsel styf in ’n gesteriliseerde glasfles – tot stampens toe vol. Giet dan ’n bietjie van die behoue soutoplossing in die fles om seker te maak die inhoud is heeltemal bedek. Skroef die deksel op sonder om dit styf toe te maak aangesien druk kan opbou tydens die fermentasieproses [...] As jy dit dadelik in die yskas sit, gaan dit nie fermenteer nie en staan dit bekend as vars kimchi – iets wat baie mense verkies (Johané Neilson, Tuis, 12 Februarie 2021).
keffertjie
kegelklits
kegelklitser
kennisekonomie
kerkbasaarpoeding
kerkhofbaan
kerrie
kersieplukker
keto-
keto-dieet
ketoet
ketoetie
ketogeen
ketogenies
kettingkyk
khamr
Khoekhoegowab
Khoi-San
KI
kiembie
kiemkoeser
kierang=
kieriekorting
kimchi
KIMiDi
kinoa
kintsoegi
kintsugi
kiromasie
kirpatse
kitaab
kitaar
kitsboodskap
kitschenalia
kitsskare
kjeent
kjint
klavier
kleinkindonderwys
kleinkindontwikkeling
kletsbot
kletsdiens
kletssfeer
kleur
kliek 1
kliek 2
klik