Bygewerk op 14 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van rubriekinsetsels, beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Let wel
tegnokrasie s.nw. | tegnokrasieë | stelsel waarin wetenskaplikes, ingenieurs en ander deskundiges die leiding en besluite neem: › Die ideale regeringsvorm, m.i., is ’n kombinasie van ’n meritokrasie en ’n tegnokrasie, waar mense op grond van waarde en verdienste, en ’n goeie skeut tegniese aanleg, vaardighede, opleiding en ervaring die land regeer (Piet, Kleinmond, Die Burger, 2 Augustus 2018 ). ◌ ENGELS: technocracy
KYK OOK: tegnokraat, tegnokraties
tajine
takotsubo-kardiomiopatie
tamale
tanatofobie
tandemvoeding
tangaar
tangara
tankini
TAO
tatie
tatsoi
taxi
TCK
teaterpolitiek
teenkorrupsiewaghond
teenspoliasie
teëspoedhumor
Teflon
Teflon=
Teflonmisdadiger
tefra
tegnofobie
tegnokraat
tegnokrasie
tegnokraties
tegnoreus
teledildonika
telegeneeskunde
telematika
telemeter
telemetrie
telemetries
teleurgang
tengersorg
tepel
terima kasih
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng