Geleentheidswoordeboek: Woordeskat van die koronakrisis (Nederlands)

Publikasiedatum: 16 Junie 2020

Piet van Sterkenburg, in samewerking met die Instituut vir die Nederlandse Taal (INT), het ’n uitgebreide lys saamgestel van woorde wat met die koronakrisis verband hou. Die lys is gebaseer op die Glossario COVID-19 van die Italiaanse navorsingsinstituut Eurac in Bolzano, en aangevul met woorde en konsepte wat tydens die krisis in Nederland en Vlaandere in gebruik gekom het.

Laai die pdf hier af,

Besoek die INT vir meer.