Bygewerk op 27 April 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 464
een-tot-een-gesprek s.nw. | een-tot-een-gesprekke | ◌ Ook 1-tot-1-gesprek ◌ gesprek tussen twee persone: › Ons is geneig om te dink ons moet sowat 45% van die tyd praat sodat mense van ons hou in ’n een-tot-een-gesprek met ’n vreemdeling. Dit blyk egter ’n beter strategie te wees om ’n bietjie meer te praat (Lydia van der Merwe, Sarie, 13 Januarie 2023). › Aangesien die uitslag onmiddellik beskikbaar is, [kan] jy in ’n een-tot-een-gesprek die volgende stap [...] bespreek (Eikestadnuus, 6 Mei 2021). ◌ ENGELS: one-on-one conversation
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos
dwangkrag
dwarreldeeltjie
dwergisme
dwergsjimpansee
dydelik
dzikr
e-afval
EARS
EARS-CoV-2
e-beursie
EBieSA
edamame
eend
eenogigheid
eenooggod
eensaamheidsdood
een-tot-een-gesprek
eet
e-fiets
efundja
e-gesondheid
EHHP
Eid
Eid-oel-Fiter
einarooi
eisbein
ejiao
ekfrakties
ekfrase
eko-aktivis
ekobaksteen
ekomoord
ekonomie
ekoprotes
ekosteen
ekostryder
ekoverset
ekovrees
ekspat
ekstrueer