Bygewerk op 9 Mei 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 475
PBT afk. persoonlike beskermende toerusting; persoonlikebeskermingstoerusting: › Ons het sedert die inperking bestellings vir meer as 47 miljoen eenhede persoonlike beskermingstoerusting en 200 ventilators geplaas, terwyl ’n span van 30 000 gemeenskapsgesondheidswerkers ontplooi is (Vrye Weekblad, 8 Mei 2020). › Vakbondorganisasies het […] buite die Chris Hani-Baraghwanath-hospitaal saamgetrek om teen die gebrek aan persoonlike beskermende toerusting (PBT) vir gesondheidswerkers op die frontlinie van die Covid-19-pandemie te betoog (Netwerk24, 1 Mei 2020). › Die hospitaaladministrasie [is] op sosiale media gekritiseer omdat daar glo ’n tekort aan persoonlike beskermende toerusting in die hospitaal is (Netwerk24, 5 Mei 2020). ◌ ENGELS: personal protective equipment | PPE
panseksualiteit
panseksueel
panslaner
pantoniem
pap
papegaaislaai
papie
papier
papierblom
papierbrigade
papmasjien
parafilie
pareidolie
parrabeen
parrabeentjie
partjies
partner
partytjie
pasiënt
pasmaat-app
pata-pata
patatvatter
p-boek
PBT
PCS
pedi
pediatries
penniepolonie
pepa
pepino
perd
perigeummaan
perioperatief
permakrisis
pers
persentasiepunt
persoon
persoonlikheid
pesketariër
pesketarisme
pestemal
phishing
phola
picklebal
pieksel
piemp
pieng