Bygewerk op 9 Mei 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 475
Drakie s.nw. | Drakies | [verkleinwoord] (Suid-Afrika, informeel) lid van die Drakensbergse Seunskoor: › Vhuthihi Siwada (gr. 8) van Gauteng is reeds vyf jaar ’n Drakie (Michèle Meyer, Vrye Weekblad, 9 Augustus 2019).
› Drakies Drakensbergse Seunskoor: › Ek was ’n introvert, hier het ek selfvertroue gekry. Drakies het soveel deure vir my oopgemaak. (Louis Hay aan Michèle Meyer, Vrye Weekblad, 9 Augustus 2019). ◌ ENGELS: Drakensberg Boys Choir
don
döner kebab
dongel
donker
donkerkombuis
donkernet
donut
dooddoula
doodgoed
doodsafrigter
dophoutegnologie
dopmaatskappy
dotcom
doughnut
doula
DOV
dowwerd
draad 1
draad 2
draaiaartappel
draaikebab
draaisimmetrie
draakvrug
Drakie
drama queen
dreunlyf
dreuntuig
droogdruif
druppelbesmetting
druppeloordrag
dua
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos
dwangkrag
dwarreldeeltjie
dwergisme
dwergsjimpansee
dydelik
dzikr
e-afval
EARS
EARS-CoV-2