Bygewerk op 9 Mei 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 475
dwergisme s.nw. [geen meervoud] (informeel) enige van verskeie aangebore toestande wat groei affekteer en meebring dat ’n dier veel kleiner of ’n mens veel korter is as die gemiddeld: › As iemand wat al sedert haar jeug met dwergisme leef, ken S. al die gewone uitdagings wat dié toestand meebring. Sy weet al sy moet in ’n klerewinkel reguit na die kinderafdeling stap om iets te soek wat pas (Huisgenoot, 3 Februarie 2023). › Al het T. ’n vorm van dwergisme, laat hy nie toe dat dit hom terughou nie, en is hy deesdae ’n driekampatleet (swem, fietsry en hardloop) met Olimpiese drome (Kuier, 3 Junie 2022). ◌ SINONIEM(E): dwerggroei
draad 1
draad 2
draaiaartappel
draaikebab
draaisimmetrie
draakvrug
Drakie
drama queen
dreunlyf
dreuntuig
droogdruif
druppelbesmetting
druppeloordrag
dua
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos
dwangkrag
dwarreldeeltjie
dwergisme
dwergsjimpansee
dydelik
dzikr
e-afval
EARS
EARS-CoV-2
e-beursie
EBieSA
edamame
eend
eenogigheid
eenooggod
eensaamheidsdood
een-tot-een-gesprek
eet
e-fiets
efundja
e-gesondheid
EHHP
Eid
Eid-oel-Fiter
einarooi
eisbein