Bygewerk op 14 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van rubriekinsetsels, beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Let wel
handlappie s.nw. | handlappies | [verkleinwoord] klein weggooilappie/-doekie wat met 'n reinigingsmiddel behandel en derhalwe klam is, wat gewoonlik in ’n pakkie of houer gekoop word en vir persoonlike higiëne gebruik word: › Baie van die antibakteriële handreinigers en handlappies (“wipes”) wat in die winkels te koop is, bevat nie genoeg alkohol om doeltreffend te wees teen die coronavirus nie (Anneliese Burgess, Vrye Weekblad, 13 Maart 2020). ◌ ENGELS: (wet) wipe
guavadella
guavadilla
gwarragoed
gysel
gyselware
haairoeper
haaiwag
haan
haarne
haasgras
haatspraak
Haggada
hak
halaal
hallelujavoete
haloep
hamster
hand
handblitser
handdrukverbod
handeklapkerk
handelsmerkambassadeur
handjel
handlappie
handreiniger
hanna-hanna
Hanyu Pinyin
hap
hapax
hapax legomenon
hapties
haraam
hare
hart
hasjisj
hayibo
HDPE
heem
heemverbinding
heen-en-weerdery
Heilige Nag
hek
hekel
helikopterma
helikopterouer
help-my-sterk-lyk-hempie
herbruikbaar