Bygewerk op 12 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
outokefaal b.nw. | outokefale | (veral t.o.v. ’n Grieks- of Oosters-Ortodokse kerk) ◌ Ook outosefaal | outosefale | ◌ onafhanklik in die sin dat die biskop of patriarg aan die hoof daarvan, nie aan ’n biskop of patriarg met ’n hoër gesag verantwoording hoef te doen nie. ◌ ENGELS: autocephalous
oorsprong:
Grieks autos self + kephalè hoof, kop
KYK OOK: outokefalie
oranje
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana
OSMR
ôsse
OSW
OTP
ouboeja
ouderdomsdiskriminasie
oudiobiblioteek
oudioblog
oudioblogger
oudioteek
oumagroot
oupagroot
ouskool
Outa
outismespektrum
outjie
outokefaal
outokefalie
outosefaal
outosefalie
outo-sensories
ovo-lakto-vegetariër
OWO
paan
paartie
paddabeentjie
padlangs
pak-choi
paksoi
palmleser
palmplak
pandemikus
panglossiaans
paniekinkope
paniekinkopies
pannekoek=
pannekoekmens
panseksualiteit
panseksueel
panslaner