Bygewerk op 12 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
ouskool
♦ b.nw. | ouskoolse | op ’n ou manier of met ’n ou voorkoms, wat nie meer dikwels gedoen, gebruik of gesien word nie: › Amalia verwys na haarself as “ouskool”. “Ter wille van my gesin sal ek eerder ware tyd met hulle spandeer as op sosiale media met hulle konnekteer” (Sarie, September 2016). › Hierdie gasstoof lyk ouskool en het twee gasplate: een vir die spaghetti en een vir die bolognese. Dis gemaak van gietyster en sal dus vir ewig hou, maar is nogal swaar (Weg, November 2015). › Ons probeer om die ouskoolse ‘Power- Point’-manier van dinge doen, te vermy (Finweek, 18 Julie 2015). › Meer ouskool as dié sal jy nie kry nie (Weg, Mei 2016). › Kaapstad het altyd ’n uitstekende reputasie vir bootbouery gehad danksy sy enorme poel geskoolde vakmanne en ouskoolse ambagsmanne (Finweek, 20 April 2017). ◌ ENGELS: old-school
♦ woorddeel (ook soms, in plaas van die attributiewe vorm, moontlik na die Engels) › ouskool- : › ’n ouskool-winkel wat gehekelde doilies, jaffels, vars koeksisters en ou boeke verkoop › ouskool-woonwa-eienaars › ’n ouskool-kroeg met ’n donkerhouttoonbank.
optjommie
opwentel
opwipkanaal
opwipwinkel
oranje
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana
OSMR
ôsse
OSW
OTP
ouboeja
ouderdomsdiskriminasie
oudiobiblioteek
oudioblog
oudioblogger
oudioteek
oumagroot
oupagroot
ouskool
Outa
outismespektrum
outjie
outokefaal
outokefalie
outosefaal
outosefalie
outo-sensories
ovo-lakto-vegetariër
OWO
paan
paartie
paddabeentjie
padlangs
pak-choi
paksoi
palmleser
palmplak
pandemikus
panglossiaans
paniekinkope
paniekinkopies
pannekoek=