Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
molla s.nw. | mollas | mollatjie | [sametrekking van mansbolla] lang hare wat ’n man agter/op sy kop saamgebind het tot ’n bolla (= die haarstyl wat ’n mens meer dikwels by vroue sien): › Die prominente kantpaadjie geniet ook vanjaar ’n herlewing, terwyl jou molla (of mansbolla) sal moet plek maak vir die mansvlegsel (Rapport, 21 Februarie 2016). › A. is een van die hoërskoolseuns wat sy hare deesdae in ’n mansbolla dra (Netwerk24, 29 September 2017).
◌ ENGELS: man bun
mistykie
mitomaan
mittedjale
mizuna
MJC
MJR
MKI
MNS
mobiliteitsbromponie
modder
modemasker
modus
moeder
moer
moermeter
moers
Moertad
moesallie
moesie
moesiemond
moffie
mogodu
mojito
molla
mompelment
mond
mondboog
mondkappie
monument
moordvis
mosaïeklandbou
moskombers
motjiekok
motorfiets-ambulans
motswako
mozzarellabolletjies
MPD
MRK
mRNA
mu'assel
muis
muishondstaat
muishondstatus
multifaktorverifikasie
multiheelal
multimorbiditeit
multitaakverrigting