Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
NT afk., s.nw. | NT’s | (informeel) neurotipiese persoon: › Die eerste en belangrikste is om te besef: Outisme is NIE ’n SIEKTE nie. Dit kan nie genees word nie. ’n Mens hét nie outisme nie, jy lý nie aan outisme nie, jy IS outisties. Die harde werklikheid is daar is nie ’n kuur vir hierdie neuro-ontwikkelingsversteuring nie. Dis hiér waar oningeligte neuro-tipiese mense (NT’s) liewer anderpad moet kyk en hulle mond moet hou as om ongevraagde raad te gee [...] aan ’n ouer wie se kind ’n meltdown in Checkers het. Nee, Mevrou, die kind is nie stout nie, hy is nie in beheer van sy gedrag nie, hy beleef ’n interne krisis
(Nici Harmse, Vrye Weekblad, 7 Mei 2021). ◌ TEENOOR: persoon op die outismespektrum
KYK OOK: outismespektrum
niksisme
Nios
nisboer
nisboerdery
njarra
NK
NLK
NMB
noem
noenoes 1
noenoes 2
noir
NOK
nommer
nomofobie
nonsens-antenna
noölogie
noösfeer
normaal
nottendêm
nottenwiel
NSFAS
NSTF
NT
nuata
nugter
NUK
nul
nuus
nuwetegnologie-mineraal
NVG
nwata
nyaope
nywerheidsomwenteling
nywerheidsrevolusie
objekseksualiteit
objekseksueel
objektofiel
objektofilie
objektum-seksualiteit
objektum-seksueel
OBK
OBSA
ODF
ODT
OECD
oek