Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
KIMiDi afk. Kunsmatige intelligensie (Kl), misinformasie en disinformasie: › Daar is 34 korttermyn-risiko's, wat insluit ekstreme weerstoestande, ’n gebrek aan ekonomiese geleenthede, inflasie, gedwonge migrasie, ’n tekort aan natuurlike hulpbronne, die wegkalwing van menseregte, sensorskap, chroniese siektetoestande, werkloosheid en terrorisme. Die grootste risiko van die 34? Die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) beskryf dit as KIMiDi (Basie von Solms, Netwerk24, 12 Februarie 2024).
◌ ENGELS: AI-generated misinformation and disinformation
samestelling(s):
KIMiDi-tegniek: › Twee KIMiDi-tegnieke wat [...] ’n groot rol speel, is diepstemvervalsings en diepvideovervalsings (Basie von Solms, Netwerk24, 12 Februarie 2024).
kegelklitser
kennisekonomie
kerkbasaarpoeding
kerkhofbaan
kerrie
kersieplukker
keto-
keto-dieet
ketoet
ketoetie
ketogeen
ketogenies
kettingkyk
khamr
Khoekhoegowab
Khoi-San
KI
KI-agent
kiembie
kiemkoeser
kierang=
kieriekorting
kimchi
KIMiDi
kindwassene
kinoa
kintsoegi
kintsugi
kiromasie
kirpatse
kitaab
kitaar
kitsboodskap
kitschenalia
kitsskare
kjeent
kjint
klanklandskap
klavier
kleinkindonderwys
kleinkindontwikkeling
kletsbot
kletsdiens
kletssfeer
kleur
kliek 1
kliek 2