Bygewerk op 9 Mei 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 475
knielplank s.nw. | knielplanke | knielplankie | (sport) soort klein branderplank of waterskaatsplank waarop ’n branderryer of waterskaatser op sy/haar hakke kniel, met ’n band wat oor die bobene vasgemaak kan word. ◌ ENGELS: kneeboard
KYK OOK: knielplankry
kletssfeer
kleur
kliek 1
kliek 2
klik
klikaas
klimaatineenstorting
klimaatplakker
klimaatsverandering
klimaatsveranderingskeptikus
klimaatwoord
klinomanie
klip
klipgooi
klipgooier
klo'goed
klossiepeer
kluisketting
kluisterkoekoes
KMO
KMR
knater
knibbeltoring
knielplank
knielplankry
knielskaats
knoffeltoontjie
knyptang
kodewisseling
koebaai
koebus
koeël
koeklik
koekoes
koel
koeloekoets
koep
koevoet
koffie
kohortverpleging
koji
kokonbestaan
kokonkoors
koljanna
kolligeffek
kolorisme
kolostomiesakkie