Bygewerk op 2 Maart 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 449
gyselware s.nw. [versamelnaam] (rekenaar) indringerware wat data enkripteer, waarna die kuberaanvaller(s) van die eienaar ’n som geld (dikwels bitcoin) eis om die data weer toeganklik te maak: › Volgens [prof. Basie] von Solms neem die gebruik van gyselware teen ’n skrikwekkende tempo toe (Amanda Visser, Finweek, 22 Januarie 2021). ◌ SINONIEM(E): losprysware ◌ ENGELS: ransomware
samestellings:
gyselware-aanval: › Kubermisdadigers kraak ’n stelsel, enkripteer die data en eis dan ’n losprys om die data weer toeganklik te maak. Von Solms weet van munisipaliteite wat die slagoffer van gyselware-aanvalle was en daarna in die duister was oor wie hulle al betaal het of wie hulle nog geld skuld (Amanda Visser, Finweek, 22 Januarie 2021).
groenpoets
groenpoetser
groenpoetsery
groenstrook
groenvingeroplossing
groenvoer
groenwassery
groepsimmuniteit
grond
grondgryp
grondgryper
grondroof
grootdata
grotsindroom
grypkultuur
grys
grysskoenbrigade
GSM
guavadella
guavadilla
gwarragoed
gwenza
gysel
gyselware
haairoeper
haaiwag
haak
haan
haarne
haarselwers
haas
haasgras
haatspraak
Haggada
hak
halaal
hallelujavoete
haloep
hamster
hand
handblitser
handdrukverbod
handeklapkerk
handelsmerkambassadeur
handjel
handlappie
handreiniger