Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
knoffeltoontjie s.nw. | knoffeltoontjies | [verkleinwoord] (kookkuns) huisie knoffel: › 4 knoffeltoontjies (los die skil aan) (Delia du Toit, Netwerk24, 11 Julie 2020). › Kap ’n klein ui en twee vet knoffeltoontjies fyn, en braai dit in ’n bietjie olie saam met ’n knippie gedroogde rissievlokkies en ’n teelepel komyn (Annelize Visser, Vrye Weekblad, 27 Maart 2020). ◌ ENGELS: clove of garlic
kleinkindontwikkeling
kletsbot
kletsdiens
kletssfeer
kliek 1
kliek 2
klik
klikaas
klimaatineenstorting
klimaatsverandering
klimaatsveranderingskeptikus
klinomanie
klip
klipgooi
klipgooier
kluisterkoekoes
KMO’s
KMR
knater
knibbeltoring
knielplank
knielplankry
knielskaats
knoffeltoontjie
knyptang
kodewisseling
koebaai
koeklik
koekoes
koeloekoets
koep
koffie
kohortverpleging
koji
kokonbestaan
kokonkoors
koljanna
kolorisme
kolostomiesakkie
kolskootkryger
kombês
komboecha
komboetja
kombucha
kom-gratis-uit-die-tronk-kaartjie
kommerspek
kômmintaar