Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
koekoes b.nw. (uit Engels, informeel) wat vreemde gedrag toon; nie (langer) by sy/haar volle verstand nie: › Ons word soms behandel asof ons totaal koekoes is en nie vir onsself kan dink of besluit nie (Netwerk24, 4 Oktober 2020). › Lynette wys na Sheila wat oorkant die vertrek in ’n waentjie saam met ander poppe sit. Sy is in ’n dik, oorgroot wit-en-ligblou japon toegewikkel, het ’n blou kappie op haar kop en ’n kombersie oor haar skoot. “Al my sussies dink natuurlik ek is koekoes en nie reg hier bo nie,” sê Lynette van haar vier susters en tik met haar vinger teen haar wit kop (Joanie Bergh, Huisgenoot, 29 Maart 2018). ◌ ENGELS: cuckoo
kliek 2
klik
klikaas
klimaatineenstorting
klimaatsverandering
klimaatsveranderingskeptikus
klinomanie
klip
klipgooi
klipgooier
kluisterkoekoes
KMO’s
KMR
knater
knibbeltoring
knielplank
knielplankry
knielskaats
knoffeltoontjie
knyptang
kodewisseling
koebaai
koeklik
koekoes
koeloekoets
koep
koffie
kohortverpleging
koji
kokonbestaan
kokonkoors
koljanna
kolorisme
kolostomiesakkie
kolskootkryger
kombês
komboecha
komboetja
kombucha
kom-gratis-uit-die-tronk-kaartjie
kommerspek
kômmintaar
komorbiditeit
komplotter
komvandaan
konkombers
konsentrasiekrisis