Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
verskilkontrak s.nw. | verskilkontrakte | reëling wat in ’n termynkontrak getref word waarvolgens vereffeningsverskille deur middel van kontantbetalings gedoen word, eerder as deur die lewering van fisieke goedere of sekuriteite: › ’n Verskilkontrak is ’n verhandelbare kontrak tussen ’n kliënt en ’n makelaar wat die verskil in die huidige waarde van ’n aandeel, geldeenheid, kommoditeit of indeks en sy waarde aan die einde van die kontrak verruil. Dit is gewoonlik ’n makliker vereffeningsmetode omdat verliese sowel as winste in kontant betaal word (Finweek, 26 Januarie 2017). ◌ ENGELS: contract for difference | CFD
velkrapper
velpiksteuring
velpikversteuring
vensterperiode
verbarbie
verbeel
verbloeming
verbruikerisme
verby
verdedigend
verdom
verdomming
verfoksel
vergeet
vergelykend
vergroente
verkak
verkaklik
verkeersligkind
verkinderlik
-verkleurmannetjie
vermomming
versagting
verskilkontrak
versnitleer
verspreiding
versuimspesialis
vertel
vertrouenspersoon
vertrouensplig
vervalsing
vervleg
verwoestyning
veselinternet
veselnetwerk
veselverskaffer
vesin
vetberg
videostroomdiens
vierhoeke
vierkante
vingerafdruktegnologie
viool
viraal
virtueel
virusangs
virusparaatheid