Bygewerk op 14 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van rubriekinsetsels, beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Let wel
geloofskas s.nw. [geen meervoud] (informeel) die geloofskas godsdiens.
› uit die geloofskas kom godsdiens aflê in die oortuiging dat daar in jou lewe geen metafisiese invloed is nie: › Die boek is nie die einde van die pad nie. Dit is die begin van ’n broodnodige gesprek en die teks is die stuk gereedskap wat mense kan help om uit die geloofskas te kom (Ben du Toit aan Vrye Weekblad, 26 Februarie 2021).
gebruikstekenmunt
gedoente
gedragsbank
geelpers
geënkripteer
geenredigering
gefica
gehanna-hanna
gehêrit
geheueskuim
geheueskuimrubber
geheuespons
geheuestokkie
gehiernatoe
geit
gekletter
gekoepit
gekommit
gekommitie
gekorona
gekryritie
gekureer
gelappop
geloofskas
geluiddempend
geluiddowend
geluidshaat
geluk
gemani
gemeenskapstuin
gemengde leer
gementorde
gemoedsbekakker
gemoedsbekakking
gemors
gemorsopruimer
genderbinariteit
gendergeweld
genderidentiteit
genderkontinuum
genderneutraal
genderneutraliteit
genderqueer
genderspektrum
genderstereotipe
genderstereotipering
genderswerwer