Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
grondgryper s.nw. | grondgrypers | (informeel) persoon wat op ’n onwettige/opportunistiese wyse ’n stuk grond beset wat kragtens die/’n wet aan iemand anders behoort; grondbesetter: › Sakeman vlug uit vrees vir sy lewe voor grondgrypers (Marietie Louw-Carstens, Netwerk24, 22 Augustus 2018). › Hy het die polisie op Burgersfort verlede Donderdag beveel om die grondgrypers te verwyder en hul sinkhutte af te breek. (Marietie Louw-Carstens, Netwerk24, 22 Augustus 2018). › T. verteenwoordig verskeie grondgrypers in die Kaap (Karl Kemp. Vrye Weekblad, 21 Junie 2019). ◌ ENGELS: landgrabber
KYK OOK: grondgryp
grassnyerouer
grendelnood
grendelstaat
grendeltyd
grendeltydperk
grenslynpersoonlikheidsversteuring
grensoorskreidend
grenstipe-persoonlikheidsteuring
grensverskuiwend
grensverskuiwer
grilgriet
groen
groendruppel=
groenkragaanleg
groenpoets
groenpoetser
groenpoetsery
groenstrook
groenvingeroplossing
groenvoer
groenwassery
groepsimmuniteit
grondgryp
grondgryper
grondroof
grootdata
grotsindroom
grypkultuur
grys
grysskoenbrigade
GSM
guavadella
guavadilla
gwarragoed
gysel
gyselware
haairoeper
haaiwag
haan
haarne
haasgras
haatspraak
Haggada
hak
halaal
hallelujavoete
haloep