Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
guavadilla s.nw. | guavadillas | (Engelse spelling): › Ek het sowat twee jaar gelede George toe getrek en ’n klein guavadilla geplant (Vernon Cloete, Tuis, 16 April 2018). → guavadella
samestellings:
guavadillaplant: › (Engelse spelling) Ek is op soek na ’n guavadillaplant. Dis die geel granadilla met die groot vrugte. Laat my seblief weet as jy dit iewers in Gauteng te koop gewaar (Sophia Kapp, Facebook, 14 Januarie 2022).
grensverskuiwer
grilgriet
groen
groendruppel=
groenkragaanleg
groenpoets
groenpoetser
groenpoetsery
groenstrook
groenvingeroplossing
groenvoer
groenwassery
groepsimmuniteit
grondgryp
grondgryper
grondroof
grootdata
grotsindroom
grypkultuur
grys
grysskoenbrigade
GSM
guavadella
guavadilla
gwarragoed
gysel
gyselware
haairoeper
haaiwag
haan
haarne
haasgras
haatspraak
Haggada
hak
halaal
hallelujavoete
haloep
hamster
hand
handblitser
handdrukverbod
handeklapkerk
handelsmerkambassadeur
handjel
handlappie
handreiniger